BOEKE | BOOKS
VOORAF VERKOPE | Marisa dut Toit | VERJAARSDAG KALENDER
AFLEWERING TEEN EINDE MAART Marisa du Toit is die talentvolle illustreerder van Murray&Me se idioomreeks. Met haar unieke styl en...
Learn more
Kop in die Wolke in Kromkieriefontein
Die mense van Kromkieriefontein loop almal met ’n krom rug en hangskouers, geboë soos ’n kierie. Hulle hou hul...
Learn more
Collection list
'n Blik op Boeke | Ep1 | Catrina Wessels
In hierdie reeks kort onderhoude, gesels Murray & Me met boekliefhebbers oor hulle siening aangaande taal en kinderliteratuur. Catrina Wessels is 'n literêre agent & kopkieregkonsultant en gee haar blik op boeke.


BOEKBEKENDSTELLING | KOP IN DIE WOLKE IN KROMKIERIEFONTEIN
Murray & Me eienaars Milan & Charmaine, saam met die illustreerder van ' Kop in die Wolke in Kromkieriefontein '
This section doesn’t currently include any content. Add content to this section using the sidebar.

'Kop in die Wolke in Kromkieriefontein' is gekies vir KykNET se kort-kortfilms wat by vanjaar se Silwerskermfees vertoon gaan word.
'Kop in die Wolke in Kromkieriefontein' is gekies vir KykNET se kort-kortfilms wat by vanjaar se Silwerskermfees vertoon gaan word.