VERJAARSDAG KALENDER deur Marisa du Toit

Product image 1VERJAARSDAG KALENDER deur Marisa du Toit
Product image 2VERJAARSDAG KALENDER deur Marisa du Toit
Product image 3VERJAARSDAG KALENDER deur Marisa du Toit
Product image 4VERJAARSDAG KALENDER deur Marisa du Toit
Product image 5VERJAARSDAG KALENDER deur Marisa du Toit
Product image 6VERJAARSDAG KALENDER deur Marisa du Toit

Regular price R 150.00

Marisa du Toit is die talentvolle illustreerder van Murray&Me se idioomreeks.

Met haar unieke styl en aanvoeling vir  fantasie het sy al vele kinderboek-lesers se harte gesteel. Sy het ook die illustrasies gedoen vir ons 2018 animasiefilm Kromkieriefontein, en illustreer gereeld vir Vrouekeur.

Nou is haar eerste volkleur Verjaarsdag Kalender beskikbaar!

12 unieke, volkleur illustrasies met n bonus buiteblad wat jy kan raam.

 

Close (esc)

Popup

Use this popup to embed a mailing list sign up form. Alternatively use it as a simple call to action with a link to a product or a page.

Age verification

By clicking enter you are verifying that you are old enough to consume alcohol.

Search

Shopping Cart

Your cart is currently empty.
Shop now