Lize Beekman Mandala Art Book 2
Lize Beekman Mandala Art Book 2

Lize Beekman Mandala Art Book 2

Regular price R 180

“Sedert die vrystelling van my eerste inkleurboek van handgetekende mandalas in Mei 2015, staan ek in verwondering, want ek neem waar hoe die reis ontvou en hoe duisende mense iets betekenisvol kry in die inkleur van die mandalas - die ervarings en kleure so mooi en uniek soos elke individu! Ek is gevul met dankbaarheid dat ek nou kan antwoord op die oorvloed navrae vir ’n tweede boek. Ek hoop dat - soos met die eerste boek - dit so betekenisvol sal wees vir jou soos wat dit vir my is.
Soos altyd wens ek vir jou vreugde, vrede en liefde.”- Lize Beekman

28cm x 28cm
Gedruk op kwaliteit kunspapier van 200gsm

Lize Beekman Mandala Art Book 2