Die Husse en die Klein Jakkalsies

Murray & Me

Product image 1Die Husse en die Klein Jakkalsies
Product image 2Die Husse en die Klein Jakkalsies
Product image 3Die Husse en die Klein Jakkalsies
Product image 4Die Husse en die Klein Jakkalsies
Product image 5Die Husse en die Klein Jakkalsies

Regular price R 150.00

Die Husse en die Klein Jakkalsies

ISBN 978 - 0 - 620 - 89162 - 2

Wipper en Dapper is beste vriende. Hulle is ook Husse ; Husse met lang ore. Husse word gewoonlik blameer waneer dinge onverklaarbaar vreemd is en dit is presies wat vandag gebeur. Die Goedemoed landgoed se wingerde is oornag verwoes en die skuldige het spoorloos verdwyn. Terwyl Wipper en Dapper uit die werfhond se kake probeer bly, soek hulle na antwoorde. Wie het die wingerde verniel? En wie se klein spoortjies lê die hele plaas vol? Die Husse moet hulle onskuld bewys, maar hoe?

 Die Husse en die Klein Jakkalsies is die vierdie boek in Murray & Me se reeks prenteboeke oor idiome. Die storie is geskryf deur Milan Murray met pragtige illustrasies deur Marisa du Toit.

Close (esc)

SUBSCRIBE TO OUR NEWSLETTER

We wont spam you, just a newsletter here and there

Age verification

By clicking enter you are verifying that you are old enough to consume alcohol.

Search

Shopping Cart

Your cart is currently empty.
Shop now