Dear Valued Customers, as the year concludes, we want to express our gratitude for your continuous support. Our annual break is scheduled from 17 December to 15 January, during which our team will be recharging for the new year. While you can still place orders on our website, please be aware that order fulfillment will resume on 16 January 2024.

Die Maanling vertaal deur Antjie Krog

Tjaart Lehmacher & Paula Oelofsen

Product image 1Die Maanling vertaal deur Antjie Krog
Product image 2Die Maanling vertaal deur Antjie Krog
Product image 3Die Maanling vertaal deur Antjie Krog
Product image 4Die Maanling vertaal deur Antjie Krog
Product image 5Die Maanling vertaal deur Antjie Krog
Product image 6Die Maanling vertaal deur Antjie Krog

Regular price R 279.00

Deur: Tjaart Lehmacher & Paula Oelofsen
Dioramas: Tjaart & Daniel Lehmacher
Taal: Afrikaans (deur Antjie Krog)
Ouderdomme: 6-12 jaar
Genre: Kinderfiksie
ISBN: 978-0-620-95549-2
Grootte: A4, 36 Volblad, volkleur foto's
Woorde: 3000+
Formaat: Hardeband
Uitgawe: 2
Gepubliseer: 2021


OPSOMMING VAN DIE MAANLING
‘n Maanling verlang na die aarde en ‘n tienjarige Aardling, Karel, verlang na niks meer in die lewe as om die maan en sterre te verken nie...

Gelukkig vind hierdie twee sielsmaatjies mekaar en kom tot ‘n dieperverwondering oor die lewe rondom hulle. Maar hoe langer die Maanling dinge op die groen en blou planeet dophou, hoe meer heimweë kry hy na die maan. Hy sien dat die aarde eintlik baie mooier van veraf is... Soos wat hulle vriendskap verdiep, so word die vrae meer. En terwyl Karel aan ’n oplossing werk om die Maanling terug op die maan te kry, wonder ‘n mens: is dit moontlik vir ‘n klein wesentjie van klip, om in ons harte van bloed, ‘n liefde vir hierdie tuiste van ons wakker te maak?

 

Close (esc)

SUBSCRIBE TO OUR NEWSLETTER

We wont spam you, just a newsletter here and there

Age verification

By clicking enter you are verifying that you are old enough to consume alcohol.

Search

Shopping Cart

Your cart is currently empty.
Shop now