Buy any 3 books & choose a FREE storybook! Ends 10 December 2026 · Shop Books →
Murray & Me
AboutReviewsBlog
Shop all
Books | Boeke

Afrikaans

  • Prenteboeke
  • Inkleurboeke
  • Kookboeke
  • Idioom Reeks
  • Fiksie
  • Nie-Fiksie
  • NUUT
  • Joernale

English

  • All English
  • Children's
  • Journals
  • All Afrikaans
Young Authors
Stationery
CD's & DVD's
More

Also from us

  • Gifts
  • Calendars
  • Boardgames
  • NUUT
POENANKIES • 'n Versameling kinderstories deur bekendes
← Back to shop

POENANKIES • 'n Versameling kinderstories deur bekendes

MURRAY & ME SELF-PUBLISHED

R180.00

Includes VAT @ 15%: R23.48

Buy any 3 books & choose a FREE storybook!

Ends 10 December 2026

Hierdie bundel kinderverhale bevat 13 stories geskryf deur bekende Afrikaanse kunstenaars. Hul bydraes wissel van kort gediggies soos YOMA se “My Ouma doen’it vir my” tot Gys de Villiers se fabel, “Mooiloop”. Arno Carstens raak spiritualiteit aan in sy storie “Gawie se Gesie” en Jana Cilliers se “Nulniks se nulle”, is vol simboliek en kinderlike verwondering. Antoinette Louw se “Die avonture van Arrie en Lollie”, vertel die verhaal van ’n dogtertjie se middernagtelike reise saam met ’n vriendelike tarantula en Nathan Trantraal se “Waa’s my skoene”, skilder die komiese prentjie van twee susters se wedywering oor wie se lyding nou eintlik die grootste is. Milan Murray skryf in "Daniël se kopklip" oor 'n ma wat 'n klip op haar kleuter se kop wil sit en Diaan Lawrenson se gedig "Jaap die knaap" handel oor 'n woelige, rooikop seuntjie met 'n aardige humeur. In Gielie Hoffmann se "'n Wolk mis" gaan ondersoek die kleine Rozanne wat anderkant die mis lê en in HemelBesem se verhaal "Kokkenotch vir jou" leer 'n jong seun by sy Oupa wat die vreemde woord 'Kokkenotch' nou eintlik beteken. Bibi Slippers skep in 'Rafi en Rocky' 'n onderwater wêreld kompleet met seebrommers, seekomkommers, see-koeie en 'n see-kat.

Customer reviews

★★★★★
5 out of 5 · 5 reviews
See all reviews →
★★★★★
Leana LombardPOENANKIES • 'n Versameling kinderstories deur bekendes
★★★★★
Nickey HauptfleischPOENANKIES • 'n Versameling kinderstories deur bekendes
★★★★★
AnonymousPOENANKIES • 'n Versameling kinderstories deur bekendes
★★★★★
Verified
“

Poenankies

“Ons peetkind is baie lief vir lees. So hy geniet al die boeke van Murray and Me wat ek al vir hom gegee het. Dit is mooi leersame stories en die mooiste illustrasies ooit. Baie dankie vir die mooi boeke wat julle maak vir ons.”
Anonymous2 March 2026
★★★★★
Verified
“
“Hierdie boek is Fantasties vir jong lesers.”
Anonymous1 March 2026

POENANKIES • 'n Versameling kinderstories deur bekendes

R180.00 incl. VAT

Countrywide delivery

Shipped from Cape Town to your door, anywhere in South Africa.

Gift-ready wrapping

Every order is packed beautifully — ready to give as it arrives.

Secure checkout

Payments handled safely by Shopify — pay by EFT or bank deposit.

Murray & Me

Afrikaans and English children's books, story journals and gifts that make story time the best part of the day.

me@murrayandme.co.za

Shop

  • All books & journals
  • Books | Boeke
  • Young Authors
  • Stationery
  • CD's & DVD's

Afrikaans

  • Prenteboeke
  • Inkleurboeke
  • Kookboeke
  • Idioom Reeks
  • Fiksie
  • Nie-Fiksie

About

  • Our story
  • Shipping & returns
  • Customer reviews
  • Contact us

© 2026 Murray & Me · Kinderliteratuur

Secure checkout — we accept

  • EFT / Bank deposit

Made with love in South Africa

Edit with