Blog | Stories
From our story corner
Author spotlights, new releases and the reading projects close to our hearts.

NOVEMBER 2026
Nuwe stories op die rak
InterVille, Silas, halfprys Cake It — en klein lesers se groot ontdekkings.
Lees ons nuus →
26 February 2026
Van Jong Dromer tot Gepubliseerde Skrywer: Ontmoet Zoë du Toit
Van jong dromer tot gepubliseerde outeur — ontdek Zoe du Toit se reis en haar Engelse fantasieverhaal The Chronicles of Acreo , nou deel van ons Young Authors Collection. KOOP N…
Lees meer →
25 March 2021
Die My Storie Joernaal
Hierdie fenomenale joernaal is saamgestel deur Milan Murray en Christel Griesel. Die ongelooflike puik en effektiewe illustrasies is deur Lauren Nel. In ‘n wêreld waar kinders o…
Lees meer →
22 March 2021
Winde van verandering waai vir Murray & Me
Die koffiewinkel met sy groen leerbanke is al ‘n ou bekende. Hier is baie stories gebore, planne gemaak en nuwe publikasies gevier. Vandag sit Murray (Milan) & Me (Charmaine) vi…
Lees meer →8 September 2020
OM OP 90 TE LEER LEES
Ek lees weer vandag die mooi artikel oor die 90jarige ouma-grootjie van Kenya wat saam met haar agterkleinkinders in die skoolbanke sit en leer lees. Wat ‘n kragtige prentjie? D…
Lees meer →
8 August 2020
Die Vroue in ons trop | Murray & Me
In September 2020 sal die twee dinamiese vroue agter die Murray & Me handelsmerk hulle sesde Afrikaanse kinderboek vrystel. Aktrise Milan Murray en entrepreneur Charmaine Nolte …
Lees meer →28 July 2020
Nuwe Kinderboek teen spesiale bekendstellingsprys!
Ons almal smag na 'n bietjie goeie nuus. Ons kinders is virus-voos en die toekoms bly onseker. Een positiewe in die Murray&Me huishoudings is dat ons kinders meer lees. Op stoep…
Lees meer →
26 April 2020
K oebaai Momtrepreneur.
Enige entrepreneur wat haar sout werd is sal vir jou kan sê: “The dream is free. The hussle is sold separately.” Ek en Charmaine ken van Hussle . Ons sal ‘n boek kan skryf oor H…
Lees meer →
25 February 2019
Vrien-trepreneurs | Murray & Me
“Is besigheid met vriende nie ‘n bietjie waaghalsig nie?” vra iemand my nou die dag. Ja, dink ek na. Dis moontlik ‘n landmyn ontploffing wat wag om te gebeur, maar dis nou al me…
Lees meer →
8 March 2018
MEER AS EEN HOED OP JOU KOP | Internasionale Vrouedag 8 Maart 2018
“We need a Drop the Ball Movement” sê Tiffany Dufu , outeur van die boek Drop the Ball, waarin sy skryf dat werkende ma’s meer genade met hulleself moet hê. As jy ‘n ma en ‘n en…
Lees meer →
26 April 2017
MURRAY & ME ondersteun die Zoë-Nal’ibali leesprojek!
Pieter Kokkewieter en Hetta Elizabetta help kinders lees! Met die klem op Wêreld boekdag hierdie afgelope week, deel ons graag ‘n projek na aan ons hart. Die vermoë om te lees i…
Lees meer →30 March 2017
MURRAY & ME - Boeke nou in braille beskikbaar
Toe die kinderboek maatskappy Murray & Me in 2015 hulle deure oopmaak, was die oogmerk om Afrikaanse prenteboeke van hoë gehalte te skryf en publiseer. Min het die twee stigters…
Lees meer →4 March 2017
Murray & Me - THE 3 INGREDIENTS TO SUCCESS
Entrepreneur Charmaine Nolte and actress Milan Murray joined forces in 2015 to establish the Children’s Book Company Murray & Me. Both these women have a keen sence of business …
Lees meer →