Buy any 3 books & choose a FREE storybook! Ends 10 December 2026 · Shop Books →
Murray & Me
AboutReviewsBlog
Shop all
Books | Boeke

Afrikaans

  • Prenteboeke
  • Inkleurboeke
  • Kookboeke
  • Idioom Reeks
  • Fiksie
  • Nie-Fiksie
  • NUUT
  • Joernale

English

  • All English
  • Children's
  • Journals
  • All Afrikaans
Young Authors
Stationery
CD's & DVD's
More

Also from us

  • Gifts
  • Calendars
  • Boardgames
  • NUUT
Pieter Kokkewieter en die Hart op sy Mou
← Back to shop

Pieter Kokkewieter en die Hart op sy Mou

MURRAY & ME SELF-PUBLISHED

ISBN 978-0-620-68175-9

R150.00 incl. VAT

Buy any 3 books & choose a FREE storybook!

Ends 10 December 2026

ISBN978-0-620-68175-9 Pieter Kokkewieter en die Hart op sy Mou is die eerste prenteboek in Murray & Me se reeks oor idiome. Skrywer Milan Murray en illustreerder Marisa du Toit trek die jong leser in d.m.v ryk taalgebruik en gedetailleerde illustrasies. Hierdie kleurvolle prenteboek is gemik op 5 tot 9 jariges en gebruik die idioom ‘hart op die mou dra’ om die jong leser te help om die brug van konkrete na abstrakte denke oor te steek. Pieter Kokkewieter dra sy hart trots aan sy buitekant. Almal weet hoe hy voel. Maar op ‘n dag kry hy teëspoed en moet hy besluit of hy sy hart vir ewig in sy bors gaan toesluit. “Nee wat, dink Pieter, wie wil nou met sy hart in sy skoen loop? Dan loop ek liewer met myne trots op my mou. En, vir die eerste keer in weke, het ‘n groot glimlag oor Pieter se gesig versprei. So groot dat hy dit weer agter sy ore moes inhaak. Hy het finaal besluit. Hy wil nooit ooit skaam wees om te wys hoe hy voel nie.” Die boek bestaan uit 32 bladsye met 15 illustrasies.

Customer reviews

★★★★★
5 out of 5 · 3 reviews
See all reviews →
★★★★★
Verified
“

Pieter Kokkewieter en die hart op sy mou

“Fantastiese boek om kinders van kleins af gewoond te maak aan goeie Afrikaans en beeldspraak. My 5 en 10 jarige is albei mal daaroor.”
Marilee Kenny5 March 2026
★★★★★
marlene victorPieter Kokkewieter en die Hart op sy Mou
★★★★★
Carien Van EedenPieter Kokkewieter en die Hart op sy Mou

Pieter Kokkewieter en die Hart op sy Mou

R150.00 incl. VAT

Countrywide delivery

Shipped from Cape Town to your door, anywhere in South Africa.

Gift-ready wrapping

Every order is packed beautifully — ready to give as it arrives.

Secure checkout

Payments handled safely by Shopify — pay by EFT or bank deposit.

Murray & Me

Afrikaans and English children's books, story journals and gifts that make story time the best part of the day.

me@murrayandme.co.za

Shop

  • All books & journals
  • Books | Boeke
  • Young Authors
  • Stationery
  • CD's & DVD's

Afrikaans

  • Prenteboeke
  • Inkleurboeke
  • Kookboeke
  • Idioom Reeks
  • Fiksie
  • Nie-Fiksie

About

  • Our story
  • Shipping & returns
  • Customer reviews
  • Contact us

© 2026 Murray & Me · Kinderliteratuur

Secure checkout — we accept

  • EFT / Bank deposit

Made with love in South Africa

Edit with