Buy any 3 books & choose a FREE storybook! Ends 10 December 2026 · Shop Books →
Murray & Me
AboutReviewsBlog
Shop all
Books | Boeke

Afrikaans

  • Prenteboeke
  • Inkleurboeke
  • Kookboeke
  • Idioom Reeks
  • Fiksie
  • Nie-Fiksie
  • NUUT
  • Joernale

English

  • All English
  • Children's
  • Journals
  • All Afrikaans
Young Authors
Stationery
CD's & DVD's
More

Also from us

  • Gifts
  • Calendars
  • Boardgames
  • NUUT
Die Husse en die Klein Jakkalsies
← Back to shop

Die Husse en die Klein Jakkalsies

MURRAY & ME SELF-PUBLISHED

R150.00 incl. VAT

Buy any 3 books & choose a FREE storybook!

Ends 10 December 2026

Die Husse en die Klein Jakkalsies ISBN 978 - 0 - 620 - 89162 - 2 Wipper en Dapper is beste vriende. Hulle is ook Husse ; Husse met lang ore. Husse word gewoonlik blameer waneer dinge onverklaarbaar vreemd is en dit is presies wat vandag gebeur. Die Goedemoed landgoed se wingerde is oornag verwoes en die skuldige het spoorloos verdwyn. Terwyl Wipper en Dapper uit die werfhond se kake probeer bly, soek hulle na antwoorde. Wie het die wingerde verniel? En wie se klein spoortjies lê die hele plaas vol? Die Husse moet hulle onskuld bewys, maar hoe? Die Husse en die Klein Jakkalsies is die vierdie boek in Murray & Me se reeks prenteboeke oor idiome. Die storie is geskryf deur Milan Murray met pragtige illustrasies deur Marisa du Toit.

Customer reviews

★★★★★
5 out of 5 · 3 reviews
See all reviews →
★★★★★
Carina BesterDie Husse en die Klein Jakkalsies
★★★★★
AnonymousDie Husse en die Klein Jakkalsies
★★★★★
Verified
“
“Dis 'n verskriklike oulike boek! Die storie is super oulik, ons kinders vra steeds om die storie met alaaptyd te hoor!”
Marilize Nelson2 March 2026

Die Husse en die Klein Jakkalsies

R150.00 incl. VAT

Countrywide delivery

Shipped from Cape Town to your door, anywhere in South Africa.

Gift-ready wrapping

Every order is packed beautifully — ready to give as it arrives.

Secure checkout

Payments handled safely by Shopify — pay by EFT or bank deposit.

Murray & Me

Afrikaans and English children's books, story journals and gifts that make story time the best part of the day.

me@murrayandme.co.za

Shop

  • All books & journals
  • Books | Boeke
  • Young Authors
  • Stationery
  • CD's & DVD's

Afrikaans

  • Prenteboeke
  • Inkleurboeke
  • Kookboeke
  • Idioom Reeks
  • Fiksie
  • Nie-Fiksie

About

  • Our story
  • Shipping & returns
  • Customer reviews
  • Contact us

© 2026 Murray & Me · Kinderliteratuur

Secure checkout — we accept

  • EFT / Bank deposit

Made with love in South Africa

Edit with