Diere van Afrika

Murray & Me

Product image 1Diere van Afrika
Product image 2Diere van Afrika

Regular price R 375.00

A3

In beide Afrikaans en Engels beskikbaar. Hierdie unieke kunswerk sal enige slaapkamer, speelhoek of ontspanningsarea ophelder – en ʼn betowerende geskenk vir jong kinders of nuwe ma’s wees. Die kunstenaar het verbeeldingsryke karakters in potlood geskets, vir elkeen sy naam met die hand bygeskryf, hulle met waterverf ingekleur en toe digitaal afgerond.

Besondere sorg is geneem om ʼn gebalanseerde uitleg te skep, wat verskeie aanvullende kleure gebruik om seker te maak dit sal ʼn wye reeks binnenshuise dekor p

Close (esc)

SUBSCRIBE TO OUR NEWSLETTER

We wont spam you, just a newsletter here and there

Age verification

By clicking enter you are verifying that you are old enough to consume alcohol.

Search

Shopping Cart

Your cart is currently empty.
Shop now