
ETIENNE FOURIE
Nuwe avontuur: InterVille
Etienne Fourie se eerste kinderboek neem jong lesers op ’n vars avontuur. A new story for your shelf.
Ontdek InterVilleNUUT OP ONS RAK · NOVEMBER 2026
’n Boek is ’n mooi geskenk.
A story to share, a quiet moment, a gift that stays.
Buy any 3 books & choose a FREE storybook!
Blaai deur die boekrakOns webwerf het ’n nuwe baadjie aan
Same stories, a prettier shelf. Warmer, mooier en makliker om deur te blaai.
Kom snuffel tussen die boeke!
Om te lees, te deel en te gee
Vir rustige vakansiedae, saamlees met die kleingoed en ’n spesiale geskenk onder die Kersboom.

ETIENNE FOURIE
Etienne Fourie se eerste kinderboek neem jong lesers op ’n vars avontuur. A new story for your shelf.
Ontdek InterVille
ANNIE KLOPPER & ZANDRÉ COETZER
’n Sagte Afrikaanse storie oor verlies, moed en groei. A story to share with a child.
Ontdek Silas
ANMAR WILDING
Cake It Till You Make It is terug op die rak. A half-price gift for someone who loves baking.
R490 R245




Daar’s iets besonders aan ’n kind wat só in ’n boek verdiep raak. Klein vingertjies blaai, ogies ontdek en kort voor lank kom die vrae. Met speelse stories en pragtige illustrasies kry Afrikaanse idiome lewe en word hul betekenis makliker om te verstaan.
En vir Mamma of Ouma is daar die lekkerte van saamlees, verduidelik en lag. Dis mos hoe ’n liefde vir stories groei.
Buy any 3 books and choose a FREE storybook!
Kies tussen Pieter Kokkewieter in Afrikaans en Pete Twiddlefeet in Engels.


★★★★★
“Fantastiese boek om kinders van kleins af gewoond te maak aan goeie Afrikaans en beeldspraak. My 5 en 10 jarige is albei mal daaroor.”
Marilee Kenny · Verified customer
“Die hartroerende storie”
— Rooi Rose
Ons kan jou boeke mooi toedraai en ’n kaartjie met jou persoonlike boodskap byvoeg. Laat weet ons gerus wanneer jy bestel.
Soek jy die regte boek vir iemand? Antwoord gerus op hierdie e-pos. Ek help jou graag kies.
me@murrayandme.co.zaMet liefde, Charmaine
Murray & Me