Buy any 3 books & choose a FREE storybook! Ends 10 December 2026 · Shop Books →
Murray & Me
AboutReviewsBlog
Shop all
Books | Boeke

Afrikaans

  • Prenteboeke
  • Inkleurboeke
  • Kookboeke
  • Idioom Reeks
  • Fiksie
  • Nie-Fiksie
  • NUUT
  • Joernale

English

  • All English
  • Children's
  • Journals
  • All Afrikaans
Young Authors
Stationery
CD's & DVD's
More

Also from us

  • Gifts
  • Calendars
  • Boardgames
  • NUUT
Op 'n Mooi Dag
← Back to shop

Op 'n Mooi Dag

IRNA VAN ZYL

R220.00

Includes VAT @ 15%: R28.70

Buy any 3 books & choose a FREE storybook!

Ends 10 December 2026

“Dis die langste wat ek nóg moes raai oor wie die moordenaar is, net om heeltemal verkeerd te wees. Van Zyl ken haar stede, sy ken haar platteland en sy ken haar intrige!” – Kabous Meiring Met Louw Roodt se verdwyning ná ’n werkgeselligheid word Kristien Liebenberg se grootste vrees bewaarheid: Haar lewensmaat kom nie huis toe nie. Was Louw in ’n ongeluk, het sy ’n affair, is sy ontvoer, aangerand, of erger, in die sandduine en bosse van die Kaapse Vlakte vir dood agtergelaat? Of het dit met hulle groot bekgeveg die oggend te doen? Toe breek die nuus van ’n man wat in ’n Kaapse hotel vermoor is. Dieselfde hotel waar Louw was. Dieselfde aand as wat sy verdwyn het. Dieselfde man wat vroeër dié dag die gasspreker by haar werk was. Het Louw iets met die moord te doen en vlug sy nou? Die polisie dink so. Of hou die verdwyning verband met haar ma wat een-en-twintig jaar gelede voor hulle huis in Tamboerskloof met motor en al gekaap is? ’n Voorval wat vir Louw ’n groot sielkundige knou gegee het. Deur al die vrae en groeiende paniek, weet Kristien Louw is in die moeilikheid en sy moet haar red.

Op 'n Mooi Dag

R220.00 incl. VAT

Countrywide delivery

Shipped from Cape Town to your door, anywhere in South Africa.

Gift-ready wrapping

Every order is packed beautifully — ready to give as it arrives.

Secure checkout

Payments handled safely by Shopify — pay by EFT or bank deposit.

Murray & Me

Afrikaans and English children's books, story journals and gifts that make story time the best part of the day.

me@murrayandme.co.za

Shop

  • All books & journals
  • Books | Boeke
  • Young Authors
  • Stationery
  • CD's & DVD's

Afrikaans

  • Prenteboeke
  • Inkleurboeke
  • Kookboeke
  • Idioom Reeks
  • Fiksie
  • Nie-Fiksie

About

  • Our story
  • Shipping & returns
  • Customer reviews
  • Contact us

© 2026 Murray & Me · Kinderliteratuur

Secure checkout — we accept

  • EFT / Bank deposit

Made with love in South Africa

Edit with