Buy any 3 books & choose a FREE storybook! Ends 10 December 2026 · Shop Books →
Murray & Me
AboutReviewsBlog
Shop all
Books | Boeke

Afrikaans

  • Prenteboeke
  • Inkleurboeke
  • Kookboeke
  • Idioom Reeks
  • Fiksie
  • Nie-Fiksie
  • NUUT
  • Joernale

English

  • All English
  • Children's
  • Journals
  • All Afrikaans
Young Authors
Stationery
CD's & DVD's
More

Also from us

  • Gifts
  • Calendars
  • Boardgames
  • NUUT
Kop in die Wolke in Kromkieriefontein
← Back to shop

Kop in die Wolke in Kromkieriefontein

MURRAY & ME SELF-PUBLISHED

R150.00 incl. VAT

Sold out

Send us a mail and we'll try to get our hands on one for you.

Enquire to order

Buy any 3 books & choose a FREE storybook!

Ends 10 December 2026

Die mense van Kromkieriefontein loop almal met ’n krom rug en hangskouers, geboë soos ’n kierie. Hulle hou hul oë op die grond en kyk nie juis verder as hul volgende tree nie. Dit was maar nog altyd so in hierdie dorp waar dagdroom en lees verbied is. Almal behalwe Juffrou Kiertsregop wat penorent staan voor die Graad 2A-klas van Laerskool Kromkierie. Dahlia Dolgraag loer vir dié juffrou wat so anders is as die res en besluit net daar dat die Hoepelkrombende moet uitvind wat aangaan. Sy weet net waar om te begin… die hemelhoë huis op die bult waar Juffrou Kiertsregop elke Vrydag by haar geheimsinnige vriendin gaan kuier. In Kop in die wolke in Kromkieriefontein gaan Dahlia, Bella, Tienie en Tamara op ’n avontuur wat wys hoe wonderlik ’n wêreld vol drome en verbeelding kan wees. Kop in die wolke in Kromkieriefontein is die derde boek in Murray & Me se gewilde idioom-reeks – perfek vir selflees én saamlees. Hierdie reeks maak Afrikaanse idiome vir kinders lewendig deur Milan Murray se lekkerlees-stories met betowerende illustrasies deur Marisa du Toit. BESTEL OOK KAARTJIE EN BOEKMERK IN DIE REEKS

Kop in die Wolke in Kromkieriefontein

R150.00 incl. VAT

Enquire

Countrywide delivery

Shipped from Cape Town to your door, anywhere in South Africa.

Gift-ready wrapping

Every order is packed beautifully — ready to give as it arrives.

Secure checkout

Payments handled safely by Shopify — pay by EFT or bank deposit.

Murray & Me

Afrikaans and English children's books, story journals and gifts that make story time the best part of the day.

me@murrayandme.co.za

Shop

  • All books & journals
  • Books | Boeke
  • Young Authors
  • Stationery
  • CD's & DVD's

Afrikaans

  • Prenteboeke
  • Inkleurboeke
  • Kookboeke
  • Idioom Reeks
  • Fiksie
  • Nie-Fiksie

About

  • Our story
  • Shipping & returns
  • Customer reviews
  • Contact us

© 2026 Murray & Me · Kinderliteratuur

Secure checkout — we accept

  • EFT / Bank deposit

Made with love in South Africa

Edit with