Buy any 3 books & choose a FREE storybook! Ends 10 December 2026 · Shop Books →
Murray & Me
AboutReviewsBlog
Shop all
Books | Boeke

Afrikaans

  • Prenteboeke
  • Inkleurboeke
  • Kookboeke
  • Idioom Reeks
  • Fiksie
  • Nie-Fiksie
  • NUUT
  • Joernale

English

  • All English
  • Children's
  • Journals
  • All Afrikaans
Young Authors
Stationery
CD's & DVD's
More

Also from us

  • Gifts
  • Calendars
  • Boardgames
  • NUUT
Die Maanling vertaal deur Antjie Krog
← Back to shop

Die Maanling vertaal deur Antjie Krog

VERTAAL DEUR ANTJIE KROG

R279.00

Includes VAT @ 15%: R36.39

Options

Buy any 3 books & choose a FREE storybook!

Ends 10 December 2026

Deur: Tjaart Lehmacher & Paula Oelofsen Dioramas: Tjaart & Daniel Lehmacher Taal: Afrikaans (deur Antjie Krog) Ouderdomme: 6-12 jaar Genre: Kinderfiksie ISBN: 978-0-620-95549-2 Grootte: A4, 36 Volblad, volkleur foto's Woorde: 3000+ Formaat: Hardeband Uitgawe: 2 Gepubliseer: 2021 OPSOMMING VAN DIE MAANLING ‘n Maanling verlang na die aarde en ‘n tienjarige Aardling, Karel, verlang na niks meer in die lewe as om die maan en sterre te verken nie... Gelukkig vind hierdie twee sielsmaatjies mekaar en kom tot ‘n dieperverwondering oor die lewe rondom hulle. Maar hoe langer die Maanling dinge op die groen en blou planeet dophou, hoe meer heimweë kry hy na die maan. Hy sien dat die aarde eintlik baie mooier van veraf is... Soos wat hulle vriendskap verdiep, so word die vrae meer. En terwyl Karel aan ’n oplossing werk om die Maanling terug op die maan te kry, wonder ‘n mens: is dit moontlik vir ‘n klein wesentjie van klip, om in ons harte van bloed, ‘n liefde vir hierdie tuiste van ons wakker te maak?

Die Maanling vertaal deur Antjie Krog

R279.00 incl. VAT

Countrywide delivery

Shipped from Cape Town to your door, anywhere in South Africa.

Gift-ready wrapping

Every order is packed beautifully — ready to give as it arrives.

Secure checkout

Payments handled safely by Shopify — pay by EFT or bank deposit.

Murray & Me

Afrikaans and English children's books, story journals and gifts that make story time the best part of the day.

me@murrayandme.co.za

Shop

  • All books & journals
  • Books | Boeke
  • Young Authors
  • Stationery
  • CD's & DVD's

Afrikaans

  • Prenteboeke
  • Inkleurboeke
  • Kookboeke
  • Idioom Reeks
  • Fiksie
  • Nie-Fiksie

About

  • Our story
  • Shipping & returns
  • Customer reviews
  • Contact us

© 2026 Murray & Me · Kinderliteratuur

Secure checkout — we accept

  • EFT / Bank deposit

Made with love in South Africa

Edit with