
← Back to shop
Murray & Me Plantbare Kaartjie
R45.00
Includes VAT @ 15%: R5.87
Options
Buy any 3 books & choose a FREE storybook!
Ends 10 December 2026
Groeiende kaartjies ’n Kaartjie met ’n storie wat aanhou groei! Murray & Me se geliefde karakters verskyn op hierdie kaartjies, gemaak van papier waarin saadjies versteek is. Wanneer jy klaar die kaartjie geniet het, plant dit in grond, gee dit water en kyk wat groei. ’n Geskenk wat nog lank ná die boodskap vreugde bring!
