Pieter Kokkewieter Kaartjie

Pieter Kokkewieter Kaartjie

Regular price R 35

GROEIENDE KAARTJIE !

Hierdie nuwe reeks kaartjies en boekmerke van Murray and Me kan ook geplant word!

In elke produk is saadjies versteek en sodra jy reg is, kan jy die hele ding net so in die grond druk, water gee, en siedaar… ‘n blom!… of ‘n kruieplantjie!…