KAARTJIES WAT GROEI !                                                          GROWING CARDS !
Hierdie nuwe reeks kaartjies en boekmerke van Murray and Me kan ook geplant word!
In elke produk is saadjies versteek en sodra jy reg is, kan jy die hele ding net so in die grond druk, water gee, en siedaar… ‘n blom!… of ‘n kruieplantjie!…
The paper is embedded with seeds that will grow into flowers or herbs once you have planted your used card.