{"title":"joernale","description":"","products":[{"product_id":"my-storie-joernaal","title":"My Storie Joernaal • Afrikaans • 6-10 jaar","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eDie My Storie Joernaal\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eIn ‘n wêreld waar kinders oorgestimuleer word en gedruk word om op akademiese en sportgebied te presteer, word daar bitter min aandag gegee aan emosionele groei en geestesgesondheid. Kinders tussen die\u003cstrong\u003e ouderdomme van 6 en 10\u003c\/strong\u003e sukkel met self regulasie, stoei met swak selfbeeld en het ‘n gebrek aan toekomsvisie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e Die My Storie Joernaal is die perfekte hulpmiddel vir self refleksie. Die pret aktiwiteite en kreatiewe impulse is slim gerig op die \u003cstrong\u003e6 - 10 jarige ouderdomsgroep\u003c\/strong\u003e om emosionele veerkragtigheid en 'n goeie selfbeeld te kweek. Hierdie \u003cstrong\u003e120 bladsy, A5\u003c\/strong\u003e joernaal is professioneel saamgestel deur kundiges in die studierigtings sielkunde en spelterapie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eOpvoedkundige sielkundige \u003cstrong\u003eDr. Truida Botha\u003c\/strong\u003e skryf oor hierdie joernaal:\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\"Kinders van vandag leef in ‘n kompeterende, komplekse wêreld waar hulle daagliks interne en eksterne uitdagings moet trotseer. Dit is nou, meer as ooit, belangrik dat kinders bewus sal wees van hulle unieke innerlike hulpbronne, sterktes en veerkragtigheid. Die \u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003eMy Storie Joernaal\u003c\/em\u003e skep die ideale platform vir 6-12 jarige kinders om op ‘n kreatiewe manier tot selfinsig te kom, eienaarskap van hulle unieke lewensstories te neem en sodoende hulle tienerjare bewustelik, met selfvertroue, en gesonde identiteit te betree. Die \u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003eMy Stoire Joernaal\u003c\/em\u003e belê in die emosionele welstand, veerkragtigheid en sielkundige groei van kinders en bemagtig hulle om hulle unieke stempel in hulle wêreld af te druk.”\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003c\/p\u003e","brand":"Milan Murray","offers":[{"title":"Afrikaans","offer_id":39463026294936,"sku":"","price":280.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false},{"title":"English","offer_id":40408773394584,"sku":"","price":280.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/1823\/2163\/products\/MyStorieCover.jpg?v=1616304259"}],"url":"https:\/\/murrayandme.co.za\/collections\/joernale.oembed","provider":"Murray \u0026 Me ","version":"1.0","type":"link"}